Friday, November 24, 2017
Text Size

Dawie Roodt

In sy nuutste aanbieding het Dawie Roodt, die Hoofekonoom van die Efficient Group, verduidelik hoe ons onsself simpel werk sonder om regtig iets te hê om daarvoor te wys. Veral die laaste paar jare was maar skraal, en 2016 lyk soos nog ‘n rekord jaar, ongelukkig net vir die verkeerde redes. Inflasie gaan aan 7.8% raak en BBP kan so laag soos 0% wees! Hierdie storie gaan baie dieper as die tekorte op ons land se balansstate, en die regering se skuldsyfers, maar wys na ons ideologiese verwarde drie-party-aliansie. Moet egter nie bekommer nie, Dawie sal dit nie net daar los nie, hy het ‘n paar goeie oplossings genoem oor hoe ons hierdie lande kan herstel, en daarby, wat sy investeringsvoorkeure vir 2016 is!

Laai die volledige aanbieding in pdf hier af.

WBF Login